Algemeen
Skoolure
Graad R: Junior | 07:45 – 12:00
Graad R: Senior | 07:45 – 12:45
Graad R: Jun & Sen | 07:45 – 12:00 (Vrydae)
Graad 1 & 2 | 07:40 – 13:30
Graad 3 | 07:40 – 14:00
Graad 4 tot 7 | 07:40 – 14:20
Graad 1 tot 7 | 07:40 – 13:00 (Vrydae)
Skoolfooie
Skoolfooie vir 2025 beloop R19 965 per jaar betaalbaar oor 11 Maande.
10% afslag indien skoolfooie ten volle vereffen word voor 31 Maart, R18 000.
Behoeftelys
Bankies vir Gr 1, 2 in gang vir tasse
Bankies vir Gr 3 en 4 klasse vir tasse
Ekstra buite toilet vir volwassenes
Addisionele krieketnette
Potte vir potplante
Besproeiing op A-veld
Besproeiing op B-veld
Nuwe paviljoene
Ligte op multi-sportbane
Kameras op sportvelde
Skadunette voor by hoofingang
Dokumente
Aansoeke is oop vanaf 11 Maart 2025 tot 15 April 2025.
Neem asb kennis dat Laerskool Drakenstein ‘n Afrikaans medium skool is.
Ons aanvaar dus slegs leerders wie se huistaal Afrikaans is.
Skooldrag | Toelatingbeleid | Afrikaans D6 Inligtingsvorm
