Dienste

Terapeute

Naas van der Spuy

Oogkundige

Megan van der Merwe

Spraakterapie

Nadia Fourie

Arbeidsterapie

Nasorg

Fooie vir 2025

Behartig deur Hannepie Smit

Gedurende skoolure: 12:00 tot 17:30,
Leerders gaan direk na skool na die nasorg waar hul ‘n ligte ete ontvang,
Huiswerk word gedoen met Graad 1- tot Graad 7-leerders,
Vakansies: 07:30 tot 17:30.

Betaalbaar oor 11 maande,
R7 920 per jaar,
R720 vir een leerder,
R1220 vir twee kinders,
R500 vir 3de of 4de leerder.